een, twee, drie, vier die paaie raak gou kort soos wat ons vinnig ouer word daar's nog 'n lang pad, wat ons kan saam stap die liefde in die Transvaal voel soos liefde in die Kaap net soos die liefde by die huis waarmee my ma my groot maak ooh daai windjie waai vir my vanaand waai my huistoe op my stoep ver gery lank gesoek hey, hey, hey na iets wat nooit oud word huis toe goeie tyding hoe sal ek dit kan verduidelik hiers als wat ek gaan kort die berge lyk bekend, daar le versteekde sentiment op hierdie langpad, wat ons nou saam stap die vlakte skoon en kaal, die mense praat my taal maar die winde van gehunker wil my kort-kort kom haalooh daai windjie waai vir my vanaand waai my huistoe op my stoep ver gery lank gesoek hey, hey, hey na iets wat nooit oud word huis toe goeie tyding hoe sal ek dit kan verduidelik hiers als wat ek gaan kort