Inge 2-文本歌词

Inge 2-文本歌词

Skyn&Skurt Warren
发行日期:

Sy dra RayBans

En two-tone Vans

Sy's mooier as die sonsak

Op 'n Saterdagaand

Sy glinster soos die maan

Sy is soms skaam

Maar ek wil verdwyn

Tussen die sterre wat so

Skyn, skyn om jou verdwyn

Kyk na my vergeet die pyn

Skyn, skyn om jou verdwyn

Kyk na my vergeet

Die pyn

Ek sien haar op die straat

Wyn drink, en lag

Op 'n Dinsdagaand

In Stellenbosch

Sy het die prag van die boland

In haar lag

Maar wag

Sy dra RayBans

En two-tone Vans

Sy's mooier as die sonsak

Op 'n Saterdagaand

Sy glinster soos die maan

Sy is soms skaam

Maar ek wil verdwyn

Tussen die sterre wat so skyn, skyn

Om jou verdwyn

Kyk na my vergeet die pyn

Skyn, skyn om jou verdwyn

Kyk na my vergeet

Die pyn

Ek droom oor haar

Soos ek

Na die Weskus se golwe staar

Jou branders breek hier in my kop

Op die rotse waar ek weer met God oor jou praat

Ek praat

Maar niemand luister nie

Ek skree, ek skree

Maar niemand hoor my nie

Ek praat, ek praat

Maar niemand luister nie

Ek skree, ek skree

Inge, ek skree vir jou

Sy dra RayBans

En two-tone Vans

Sy's mooier as die sonsak

Op 'n Saterdagaand

Sy glinster soos die maan

Sy is soms skaam

Maar ek wil verdwyn

Tussen die sterre wat so

Skyn, skyn om jou verdwyn

Kyk na my vergeet die pyn

Skyn, skyn om jou verdwyn

Kyk na my vergeet

Die pyn

Sy dra RayBans

En two-tone Vans

Sy's mooier as die sonsak

Op 'n Saterdagaand

Sy glinster soos die maan

Sy is soms skaam

Maar Inge

Ek wil jou verstaan